Bokmakierie Bosveld Gastehuis
 BOKMAKIERIE BOSVELD GASTEHUIS
Gastehuis (Self Versorgend) (Wild Naby) Akkomodasie
in Bela-Bela, Waterberg,
Limpopo, South Africa
Bokmakierie Bosveld Gastehuis is geleë in die Limpopo provinsie in die
lieflike Waterberge, op die privaat wildsplaas "Highlands Wilderness" ± 18 km
noordwes van Bela-Bela (Warmbad) op die Alma, Cyferfontein afdraai pad, net so
80 minute vanaf Pretoria, Omring deur berge in 'n Malaria-vrye gebied, pragtige
natuurskoon met volop wild, in 'n ongerepte bos omgewing.
24º 49' 33.65" S 28º 9' 59.86" E
Bekostigbare ruim, eko-vriendelike (sonkrag en gas) selfsorg gastehuis,
akkomodeer 7 persone.
Die gastehuis is 'n rookvrye area.
Geen musiek.
Geen persoonlike kragopwekkers.
Eenheid 2
- 1 Queenbed Kamer "Koedoe" met stort en-suite geriewe
- 1 Dubbelbed Kamer "Kiepersol" met stort en-suite geriewe
- 1 Solderkamer met 2 enkel en een ¾ bed wat uitloop op 'n dek, met uitkyk oor
die Zwartkloof oos, 'n halwe badkamer by die lapa dien ook as geriewe vir
hierdie kamer. Storte in Koedoe en Kiepersol
- Beddegoed en handdoeke word voorsien. bring net eie swem handdoeke asb
- Kombuis /eetkamer toegerus met 'n yskas, tafel vir 6, 'n 4-plaat gas stoof met
oond en 'n groot kas is beskikbaar vir u kruideniersware. Die eetgery, breekware
en kook toerusting is in die kaste by die lapa kombuis net 4 trappe af tot op
die lapa patio
- Die lapa is 7x5m² en een hele helfte kan toegemaak word met die lapa seil. 'n
Groot tafel, 6 klein tafeltjies en stoele vir buite etes.
- Die lapa het 'n 2-plaat gas stofie, wasbak met eie gas geyser.
- Opwasgeriewe is slegs by die Lapa beskikbaar.
- Sit area met TV (SABC)
- "Splash Pool" by lapa
- Diens van lapa ± 10vm. Ingesluit in tariewe. Diens van kamers beskikbaar op
aanvraag teen 'n addisionele fooi van R60.00 per diens
Eenheid 1 Ontvangs / opsigter/es (Die 2 eenhede is verbind aan mekaar maar deel geen fasilitiete dus heeltemal
privaat)
By die Eenheid
- Wild en voël besigtiging, dagbreek en skemeraand is die beste, of ontspan net
rustig in 'n heerlike bosveld atmosfeer.
- Skemerkelkie dek, kyk uit oor die Zwartkloof en pragtige berge
- Asemrowende sons en maan opkoms en ondergang oor die Afrika bos.
- Kampvuur etes by die gerieflike oopplan Lapa, 'n lekker kuierplek rondom 'n
bosveld vuur in 'n stil rustige omgewing. NB Dit is die enigste plek waar
vuurmaak toegelaat word op die plaas en by die gastehuis. Rook word slegs hier
toegelaat blus asb sigarette in die sand asbak beskikbaar.
Op die Plaas
- Vier staproetes van ±2 tot 10km met 'n maklik tot matige moeilikheidsgraad.
- Stap of ry fiets tussen die wild op verskeie paaie, op die savanna bring u eie
fiets.
- Geniet 'n oorvloed van voëls, skoenlappers en inheemse bome.
- Wildbesigtiging in eie voertuig op die 1500 hektaar plaas met volop wild soos:
Kameelperd, Eland, Koedoe, Zebra, Waterbok, Bles en rooibokke, Rooihartbees,
Blouwildebees, Vlakvark, Njala ens. Kyk uit vir die nuutste toevoeging tot die
plaas 10 Gemsbokke. Baie voël en boom spesies. Alle diere wei vrylik om die
gastehuis.
- Begeleide bos uitstappies op aanvraag, in die Winter maande
- Twee 4x4 Roetes
- "Sunset drives" kyk uit vir uil, rooikat, muskejaatkat, hase, bruin hiëna,
jakkals en ystervarke
- Piekniek by een van die bos lapas
- Dam en vleiland by toegangshek. Verskeie seisoenale damme
- Wildritte op Bokmakiere voertuig beskikbaar - Koste op aanvraag.
Aktiwiteite in die omgewing om te besoek vanaf Bokmakierie:
- Elements Golfbaan met restaurant (3 km)
- De Wildt - Shingwedzi Cheetah and Wildlife Ranch (±30 km)
- Thaba Kwena Krokedil plaas ( ± 30 km)
- Bambalêla (Blou apie rehabilitasie sentrum) (± 30 km)
- Forever Resort Warmbaths in Bela Bela
- Predator Park (9km)
Mediese fasiliteite in Warmbad. Alle kontak besonderhede is beskikbaar in die
Gastehuis.
Bokmakierie Bosveld Guesthouse
Located on a 1500 ha private game reserve, ±18 km from Bela-Bela (Warmbaths)
Limpopo Province, nestling in the shadows of the Waterberg Mountains, surrounded
by over 10, 000 ha of bushveld ranches, on the Alma, Cyferfontein turn-off road.
A malaria free area. Breath-taking surroundings, with an abundance of wildlife
in the bushveld.
24º 49' 33.65" S 28º 9' 59.86" E
Affordable luxury, eco-friendly (solar power and gas) self-catering guesthouse,
with a spacious interior,
Offer accommodation for 7 people.
The guesthouse is a smoke free area,
No music,
No personal generators.
Accommodation: Unit 2 consists of:
- 1 Queen bed room (Kudu) with en-suite shower facilities,
- 1 Double bed room (Kiepersol) with en-suite shower facilities
- 1 Loft room, 2 single beds, one ¾ bed, with a walk-out on the deck overlooking
the Zwartkloof east. Half bathroom at the lapa also serves this room, showers in
Kudu and Kiepersol.
- All bedding and towels supplied, bring own swimming towels please.
- The kitchen and dining area consist of a fridge, table seated 6. A gas stove
with an oven, as well as a cupboard for groceries. The cutlery crockery and
cookware are in the lapa cupboards, just 4 steps down onto the patio.
- The lapa is 7x5m², and a full half of the lapa can be closed with a patio
curtain. A large table, 6 small tables and chairs available to sit and eat
outside.
- The lapa has a 2-burner gas facility, zinc and geyser.
- The scullery is only available at the Lapa.
- Enjoy campfire meals around a bushveld fire in the boma. NB Fires may not be
made anywhere on the farm or guesthouse accept in the fire place at the lapa.
Smoking only allowed here, where cigarettes can be extinguished, in the sand
tray provided
- Sitting area with TV (SABC)
- Splash pool next to lapa.
- Service of lapa ±10am, included in rates. Servicing of rooms may be arranged
at an additional fee of R60 per service.
Unit 1
- Reception and caretaker
- (The 2 units are connected however share no facilities thus completely
private).
On the Farm
- Game and bird viewing in an area where visitors can enjoy relaxing walks or
cycling, game drives, beautiful sunrises and sunset.
- Enjoy an abundance of birds, butterflies and indigenous trees.
- Game includes giraffes, eland, zebra, njala, kudu, waterbuck, duiker,
klipspringer, red hartebeest, warthog, baboons etc. Spot the latest addition 10
Gemsbok. All roam freely around the guesthouse.
- 4 Hiking trails ±2 to 10km with an easy to moderate grading,
- Guided bushwalks on request in the Winter months
- Two 4 X 4 routes.
- Sunset / evening-drive, watch for owls, caracal, genet, hare, brown hyaena,
jackal and porcupines.
- Night time is the best - sit back around a hearty camp fire enjoying the
brightness of the stars and the moon.
- Game drives in a Bokmakierie vehicle available - cost on request
Activities in area from Bokmakierie:
- Elements Golfbaan with restaurant (3 km)
- De Wildt - Shingwedzi Cheetah and Wildlife Ranch (±30 km)
- Thaba Kwena crocodile farm ( ± 30 km)
- Bambalêla (Blou apie rehabilitasie sentrum) (± 30 km)
- Forever Resort Warmbaths in Bela Bela
- Predator Park (9km)
Medical facilities in Warmbaths. Contact details available at the Guesthouse.
Contact Us OR See next to main photo for alternative contact details.
 |
| Bush Lodge (Self Catering) (GAME NEARBY), Self Catering Apartment/ Flat, Self Catering Cottage/ House/ Bungalow, Bush Lodges (Catered) (GAME NEARBY), Bed & Breakfast/ Guest House/ Guest Lodge, Private Game Reserve, Self Catering Chalet/ Townhouse, Groups - Self Catering, Hotel/ Boutique Hotel, Holiday Resort, Guest Farm |
 |
List Now |
| French Restaurant |
 |
List Now For Free |
| Paintball, Game Drives, Fishing, Health / Beauty Treatment, Team Building, Walk and Explore, Bird Watching, Elephant Back Safari |
 |
List Now For Free |
| View golf courses for Waterberg |
 |
List Now For Free |
| View Town Information for Bela-Bela |
|
|