Ons was bevoorreg om Stellenboschfontein op verkeie kere te besoek.Ons telkens hartlik ontvang..uitstekende verblyf en gasvryheid.en skoon kamers en plek is asenrowend mooi..Ons gebruik dus elke keer hulle sonder om 2x te dink...Sal hulle hoogs aanbeveel..Dankie ook aan Hester en haar man vir die ekstra aandag om ons so spesiaal te laat voel.Ons waardeer julle .Hester en Wiets Marx Albertinia